WELKOM

WELKOM,

 

 

Welkom by Laerskool Blanco se webtuiste! Blaai deur ons soekruimtes en word gou tuis by hierdie besonderse skooltjie. Ons skep ‘n plattelandse atmosfeer waarin kinders nog vry kan wees en uitbundig kan lag.

 

Kwaliteit onderrig en ‘n wye verskeidenheid van buitemuurse aktiwiteite laat ons kinders ontwikkel tot selfversekerde en goed gebalanseerde kinders wat hulself uitstekend handhaaf in die hoȅrskool. 

 

Kom besoek ons gerus en ontmoet die toegewyde onderwysspan en vrolike kinders.

 

Gerhard Ackerman

SKOOLHOOF